Woerts verby blokkades
Woerts verby blokkades

Woerts verby blokkades

Dani Booysen
“Die regeringsbus van ministerie van gesondheid ry erger as 'n padvark; vol mense wat gehike het in Karibib. Ek ry 'n spoed van 170 km per uur agter die bus om die foto te neem. My vraag is hoe kom hy deur die roadblock by Karibib, en by Brakwater. By Brakwater was daar net 'n polisiekar wat mense deurgelaat het, want daar was geen polisiemanne daar. Die een wat nog daar was, sit en slaap.” Ontvang op WhatsApp op 22 Mei 2020. Die foto is uit fokus, maar word wel vir die nuuswaarde geplaas.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer