Woede nadat Amerikaner leeu by Krugerwildtuin skiet

Volgens Pickover het verskeie mense verneem die leeumannetjie is met die vleis van ’n olifant, wat vroeër in die omgewing gejag is, uit die wildtuin gelok.
Elise Tempelhoff Omgewingsbewustes is woedend nadat ’n leeumannetjie Vrydag in Umbabat, een van die Krugerwildtuin se aangrensende natuurreservate, deur vermoedelik ’n Amerikaa
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer