Woede laai op teen stropers
''n Nuwe taktiek van stropers is glo om ''n paar strikke naby mekaar te stel. Namate ''n bok in ''n strik begin worstel, beland die dier in van die ander strikke.
Des Erasmus - Woede was gister een van die emosies van boere op grensplase van die munisipale gebied van Omaruru ná 'n slagting onder die klompie wild in hul worsteling om ''n ra
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie