Withuis staal homself
Die spook van die naweek se geweldpleging in die Amerikaanse deelstaat Virginia wil net nie tot ruste kom nie en pres. Donald Trump het opnuut omstrede uitlatings gemaak.
Pres. Donald Trump het sonder twyfel ‘n deel van sy politieke basis Dinsdag gelukkig gemaak toe hy op ‘n nuuskonferensie by Trump Tower gesê het regse én linkse betogers was
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie