Wisselvallige rand kan vanjaar sy lopie voortsit
Al het die plaaslike geldeenheid die afgelope jaar uiters wisselvallig vertoon, meen baie ontleders die rand kan in die komende maande tot onder R13 teenoor die Amerikaanse dollar verstewig.
Die stewige styging in die rand se waarde die afgelope maande het talle mense verbyster en weer bewys dat die Suid-Afrikaanse geldeenheid een van die wisselvalligste ter wêreld is
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie