Winkels verloor R200 000 per uur oor beurtkrag
Die besighede sonder noodkragopwekkers help die laaste klante en sluit dan vir die dag, sê ’n bemarkingsbestuurder.
Ané van Zyl – Byna R200 000 per uur. Dit is die totale inkomste wat winkels in sommige winkelsentrums in Suid-Afrika per uur weens beurtkrag verloor.Dit is die geval by die Mimo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie