Winkels strenger met verkope van wapens
Twee bekende kleinhandelaars in Amerika het hul gewig agter oproepe om strenger beheer van wapenverkope gegooi.
Dick's Sporting Goods en Walmart het Woensdag stappe aangekondig om vuurwapenverkope te beperk. Dié twee kleinhandel-swaargewigte het nou tot die stryd tussen korporatiewe Ame
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie