Windkragboere skep ruim

’n Ontwikkelaar voorsien ’n nuwe bloeitydperk vir die windkragbedryf oor die komende jare as die regering se geïntegreerde hulpbronplan van krag word.
Francois Williams – Boere in Suid-Afrika op wie se plase ’n kommersiële windplaas gebou word, kry ’n stewige finansiële inspuiting daaruit.Benewens betalings wat hulle kry
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer