Windhoekers op hol oor rowervideo

Die slagoffer van 'n rooftog waarvan die video tans wyd sirkuleer, waarsku ondernemers wat groot bedrae geld trek om op hul hoede te wees.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer Die polisie was gistermiddag warm op die spoor van die voortvlugtende drie lede van die rowerbende van vyf wat Maandag­oggend 'n Windhoekse sakeman in Suiderhof
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer