Windhoekers betaal meer vir krag
Die Windhoek munisipaliteit se gemiddelde elektrisiteitstarief verhoging van 3,4% vir die boekjaar 2021/2022 is sedert 1 September van krag. Pensioenarise wat vooraf betaal, betaal nou N$1,50 per eenheid vir die eerste 250 eenhede en daarna N$2,11 per eenheid. Algemene voorafbetalde krag kos nou N$3,14 per eenheid.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie