Windhoeker ontvang gesogte prys
Die jarelange navorsingswerk van ''n vooraanstaande Windhoekse akademikus het aan hom gesogte erkenning uit Suid-Afrika verseker.
Prof. Ernst Stals van Windhoek was vanjaar die ontvanger van die Stalsprys vir Geskiedeniswetenskappe, ‘n elite-toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie