Windhoek sien die lig!

Tanja Bause
Die burgemeester van Windhoek, mnr. Muesee Kazapua, het Woensdagaand, volgens die jaarlikse gebruik, die stad se Kersliggies aangeskakel. Hiermee is die feesseisoen amptelik aangekondig en die stad in 'n kleurvolle wonderwêreld omskep. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2026-04-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer