Windhoek se geldsake beroerd

Die Windhoek-munisipaliteit oorweeg om N$400 miljoen af te skryf van die sowat N$634 miljoen aan hom verskuldig.
Augetto Graig
Augetto Graig - Ondanks ’n begroting van bykans N$6 miljard, het die Windhoek-munisipaliteit vir die vorige boekjaar ’n tekort van N$420 miljoen getoon. Dit is grotendeels te
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer