Windhoek Gimnasium lewer dramatalent

’n Graad 9-leerling van Windhoek Gimnasium is onlangs as die wenner van die graad 8 tot 12-kategorie van die SA Dramaweb-kompetisie aangewys.
Mariselle Stofberg
Mariselle Stofberg Marelee Ferreira is ’n 15-jarige graad 9-leerling van Windhoek Gimnasium wat onlangs as die wenner van die Dramaweb SA-kompetisie se graad 8 tot 12-kategorie
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer