Windhoek-gevalle styg drasties

Begrafnisse, troues en kerk­dienste moet as van die grootste dryfvere in die oordrag van Covid-19 beskou word.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht Tien mense van dieselfde woonbuurt wat 'n kerkgeleentheid in Julie in Windhoek bygewoon het, is onder die 26 Covid-19-­gevalle wat gister vir die hoofstad ger
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer