Windhoek dop sy oudit

Windhoek-munisipaliteit se finansiële state van die afgelope twee jaar is deurspek met foute.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Die ouditeur-generaal, mnr. Junias Kandjeke, sê daar bestaan wesenlike onsekerheid oor Windhoek-munisipaliteit se solvensie in die toekoms.Hy wys in die oudi
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer