Windhoek dié naweek sonder Von Bach-water
Kleppe van die pype wat water vanuit die dam vervoer, moet vervang word. Dit beteken Windhoekers sal die naweek slegs op die munisipaliteit se noodskemawater kan staatmaak.
Elvira Hattingh – Normale watertoevoer van die Von Bachdam af na Windhoek sal van môre af vir 60 ure onderbreek word.Dít sodat NamWater noodsaaklike instandhoudingswerk by die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie