Williams, Frylinck gee Emirate doodskoot

Die Namibiër het met briljante kolf-, boul- en veldwerk sommer dadelik hul gebruiklike hoë standaard volgehou.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Die onverskrokke ingesteldheid waarmee die Namibiese Eagles hul krieket speel, het gisteroggend in Dubai opnuut vrugte afgewerp in hul eerste internasionale T2
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer