Wildprodukte se fonds verdien miljoene minder
Volgens die minister van die omgewing en toerisme staar dié fonds vele uitdagings in die gesig, soos stygende mens-dier-konflik en wildstropery.
Die Wildprodukte-trustfonds (GPTF) het sedert 2012 sowat N$100 miljoen in bewaring herbelê – hoofsaaklik in projekte vir wildbeskerming en -bestuur, teenstropery, wildnavorsing,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie