Wilde diere eis 16 lewens

Vergoeding uit die ministerie se Wildprodukte-trustfonds aan slagoffers het vergroot.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg Altesaam 16 mense het sedert 2017 hul lewens in diere-aanvalle verloor, 17 is beseer en 219 veeverliese is gely.Volgens 'n mens-dier-konflik­verslag van mnr. R
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer