Wil jy glo!

Dani Booysen
“Dis nou hoe dit lyk in Frankfurtstraat in Otjomuise. Daarby praat die mense van gesondheid in die omgewing. Ons het hulp nodig. Een van die munisipaliteit se busse het die drein se deksel breek getrap, maar dit is nie reggemaak nie. Munispaliteit, doen iets hieraan asseblief.” Ontvang op WhatsApp op 16 Augustus.

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer