Wie van die Withuis kom kuier in Windhoek?
Estelle de Bruyn - Môre lê president Donald Trump se adviseur vir Noord-Afrika en die Sahel besoek af by president Hage Geingob in Windhoek.
Volgens internasionale berigte weet niemand in die VSA eens wie Trump se aanstelling is nie.
Die naam op Staatshuis se uitnodiging is ene mnr. Chris Cox.
Dalk mnr. Chris W. Cox, ‘n groot vegter vir vuurwapens in Amerika en ook ‘n jagter en visserman? Maar niemand weet nie.
Dalk Charles Christopher Cox (64), ‘n Republikein, regsman en voormalige finansman van die regering wat al uit die tyd van Ronald Reagan kom?
Of Christopher "Chris" Cox (gebore in 1982) van Faceboook?
Kom ons kyk maar wie daag op…
'n Groot gesprekspunt sal die onafhanklikheid van die Saharawi-mense in die Wes-Sahara wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie