Wie regeer eintlik?
Wie regeer eintlik?

Wie regeer eintlik?

Mandy Rittmann
JURIE VILJOEN SKRYF:

Die redakteur se hoofartikel in Republikein van 7 September slaan die spyker op die kop.

Dit is so mooi gestel en onthul die probleem objektief soos dit is. As 'n mens die politiek uithaal en net jou gesonde verstand gebruik, dan wonder jy hoekom ons met 'n regering sit wat geen logiese besluite kan neem nie.

My vraag is: is dit die unies wat nou regeer of is dit die druk van baie onderwysers wat dit geniet om salaris te kry en niks te doen nie?

Kommentaar

Republikein 2025-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer