Wie is Jerome Powell?
Raak gewoond aan die naam Jerome Powell, oftewel Jay Powell, soos hy glo aan kollegas en vriende bekend is - hy gaan oor die volgende vier jaar 'n groot impak maak op jou sak.
Pres. Donald Trump van Amerika het Powell Donderdag benoem om dr. Janet Yellen as die voorsitter van die Federale Reserweraad (Fed) op te volg. Hy neem sy pos op 3 Februarie 2018 i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie