WHS-rugby kry oorhand teen Gim

Die tuisspan kon nie munt slaan uit sy vroeë oorheersing nie en het die ligbloues uit sy greep laat glip.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – In ’n yl rugbyjaar weens Covid-19 het die Samsung WHS Koedoebulle die verligting en vreugde van ’n seldsame oorwinning in die Leeukuil van die Schoemans-groe
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer