WhatsApp vir 6 Januarie 2017
Só het Karasburg op Kersdag gelyk toe 'n erge stofstorm (foto onder) die dorp getref het, laat weer Chantal Hebach met WhatsApp.
Raak ontslae van die Chinese. Hulle maak reeds korrupte en kriminele Namibiërs nog slegter!
Gerson Kandjii, you are a total shame to the Namibian nation. I hope you get locked-up for good so that you cannot do anymore crime!
Wil net die Arandis polisie bedank vir hul flinke diens. My fiets het buite gestaan en iemand het dit gevat. Hulle het hom egter vinnig gekry op pad Swakopmund toe. Dankie vir jul vriendelikheid en puik diens.
Ek wil net weet hoekom Rundu se krag so baie af is die afgelope tyd. Dit reën skaars op Rundu in die dorp. Groete.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie