WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Dis kommerwekkend dat Namibië se Covid-19-besmetting die afgelope dae aan die toeneem is. Wanneer beplan ons regering om effektiewe entstof beskikbaar te stel aan veral kwesbare inwoners? (Ons weet reeds dat AstraZeneca-entstof oneffektief is teen Suider-Afrika Covid-19-variante, so moenie fondse daarop mors nie!)

Dagblad 15/2. Foto van Omatako onderkant verwysing na Spreetshoogte? Dit moet verkeerd wees! Omatako is op die pad tussen Okahandja en Otjiwarongo naas aan Otjiwarongo. Mits daar nog ‘n Omatako is ken ons net die eersgenoemde. (Beste leser, dankie vir u en verskeie ander lesers se teregwysing. Op die bladsy is byskrifte vir verskillende foto’s ongelukkig tydens die opmaakproses deurmekaargekrap. Ons doen ons bes om sulke foute te voorkom. – Red.)

Kommentaar

Republikein 2026-06-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer