WhatsApp 9 Oktober 2020
Vir wie moet ‘n man nou stem? Betroubare manne soos Hans Diergaardt en Nelson Mandela het gesterf. Die wat ons laas voor gestem het, lê innie tronk. Het glo vis gesteel.
Ek is een van die wat nie meer werk het nie as gevolg van corona vanaf verlede jaar – met ‘n vrou en kinders. Vandag het ons net brood om te eet. Ons pensioengeld wat in die Government Gazette geadverteer was en aan die meester van die hoërhof oorhandig is word nie uitbetaal nie, ná ons dit al in Februarie geëis het. Die meester sê miskien kan ons in Desember of volgende jaar geld eis. Wat maak ons nou? Mnr. John Walters, help tog asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie