WhatsApp 9 Desember 2020
Die persoon wat Trump verdedig oor die Covid-sterftes in Amerika: As jy op ‘n plaas boer/woon en jy sien ‘n groot veldbrand aankom, is dit meer belangrik om die brand te probeer blus of om jou tyd en energie te gebruik om te probeer uitvind hoe en waar die brand ontstaan het, sodat jy iemand kan kry om te blameer? Ek het nog altyd gehoor daar is nie pille vir domgeid nie. Liberalisme het niks daarmee te doen nie. – B. Oberholzer
Hoe lank moet Gobabis-kliënte nog opgeskeep sit met sulke swak diens van Telecom Namibia? Ons probleme word nie opgelos nie en kliënte se klagtes word nie hanteer nie. Tyd dat ons as kliënte begin weier om te betaal!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie