Die skoolhoof van Educare verskuif volgens my die fokus om sy finansiële motief te pas. U is nie eerlik met u ouers nie. Daar is verskeie ander geregistreerde Impak-sentrums in Namibië. "Ou" onderwysers sonder hulle kwalifikasie dokumente - hoe belaglik! Die rede waarom die skool gesluit is, is nie die kurrikulum of omdat daar ongekwalifiseerde onderwysers is nie. Die rede vir die sluiting van die skool is omdat die skool nie GEREGISTREER is nie. Kurrikulum en kwalifikasies is wel kriteria wat geëvalueer word en dit veroorsaak soms dat skole net voorwaardelike toestemming kry, gekoppel aan tyd. As dit in u geval so was, wees eerlik en sê so. Al die artikels van die Onderwyswet geld vir alle skole en die skoolhoof kan dus nie besluit dat sommige artikels maar oortree mag word nie. Howe besluit oor "ongrondwetlikheid", nie skoolhoofde nie. Die Onderwyswet is daar om te verseker dat ouers waarde vir hul geld en kinders kwaliteit onderwys kry, nie om enige skool te straf nie.
Die Namibiese regering is besig om op ''n baie gevaarlike pad te beweeg met al hierdie Sjinese in ons land. Sjina is besig om oop en bloot Namibië te koloniseer terwyl ons almal gelate sit en toekyk.
Wil graag weet. Swakopmund het hulle deure gesluit 9.12.16 vir almal wat hulle "learners en "drivers licence" wil doen. Dit is juis wanneer die jeug tyd het, en hulle maak eers 3.01.17 weer hulle deure oop. Ek dink dit is ''n skande.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie