WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
As die voorbladfoto’s (van die kampplekke) so lyk moet ons as trotse Namibiërs baie skaam kry. Ons is geleer om ‘n plek in n beter toestand te los as wat ons dit gekry het. Lyk my dit is nie meer so nie.

Vraag aan NWR: Vroeër jare was die kampeerplek skoon. Als was in orde en ook bekostigbaar, maar nou val als uitmekaar en dis baie duur ook. Jy kan liewer in ‘n hotel bly vir daai geld. Wat gaan aan? Skaam julle, sies.

Baie dankbaar dat die verkeerspolisie dubbelstreep-oortreders op die lughawepad vasvat. Dankie.

As julle ‘n "friend request" van ‘n ene Robert Mugabe kry, “delete en “block” asseblief. Dit is ‘n “scam”, die ou soek blyplek!

Kommentaar

Republikein 2026-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer