WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Asof die Fishrot-skandaal nie genoeg is, of genoeg was nie, kry Namibiërs nog ‘n lae skokhou van bedrog. Geraamtes uit stad se 5G-kas. Wat dink hulle rêrig doen hulle? Al gaan ‘n leuen hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel.

Kan iemand asseblief vir my sê waar is die verkeerspolisie. Gaan kyk asseblief by die sirkels by Olympia en Auas Hill. Niemand by sirkels van die dorp af verminder spoed nie. Nee, hul jaag soos miniake. Dis mos maar dieselfde as by ‘n vierrigtingstop. Vra maar net. – Riana

Die grumoord in Avis is absoluut kommerwekkend! Bring ‘n klokreël aan in die aande, of bring doodstraf terug vir mense wat geen respek vir ander onskuldige, vredeliewende mense het nie. Skrik wakker!

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer