WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Hartverskeurende storie op voorblad van 24ste se nuusblad. Mens wil weier om te glo wat mens se oë sien . . . en lees! Eens goeie mediese gesondheidstelsel nou so gehawend watse skokke gaan nog kom? En so word ‘n mens maar net oorgelaat aan genade. Dankie om te hoor die man is toe suksesvol opereer en sy vrou het herberg gekry. Dankie vir sulke weldoeners.

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer