WhatsApp 8 Julie 2021
WhatsApp 8 Julie 2021

WhatsApp 8 Julie 2021

Dani Booysen
Mense sterf aan Covid. Daar heers 'n krisis in ons land. Die regering kan duidelik nie hulle verantwoordelikheid nakom nie, en die gesondheidstelsel stort in duie. Tog hou hulle hulle besig met wie staatsbegrafnisse moet kry of nie. Kan daardie geld nie eerder gebruik word om hospitale toe te rus nie?

Ek wil tog vra of daar mense is wat ou groot potplantbakke wil wegmaak. Ons is pensioenarisse en wil graag ons tuintjie mooi maak. U kan my kontak by 081 214 2331.

Kommentaar

Republikein 2026-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer