WhatsApp 8 Desember 2020
By ons een winkel op Henties beweeg almal in en uit, honderde per dag, sonder enige maskers. Die sekuriteitswag by die deur bespuit jou hande, maar dra self nie ‘n masker nie. By ander winkels word jy nie toegelaat sonder ‘n masker nie. Die 2de Covid-wave is reeds hier... Hoe werk dit?
Ek wonder of die goewerment vir ewig drankverkope op ‘n Sondag, ook by restaurante en elders, gaan verbied? Maklik om die hake op hierdie kwessie ingekap te hou, veral omdat drank mos al te maklik die skuld vir maatskaplike probleme kry wat ook ‘n deur ‘n giftige kooksel van verskeie ander faktore veroorsaak word. Hoekom moet die verantwoordelikes ook altyd vir die onverantwoordelikes se gedrag gestraf word?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie