WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Die wat van honger sterf, sal meer wees as ons inperking van voor begin.



Hallo – verduidelik tog: “Was jou hande met seep en water vir 40 sekondes of gebruik alkohol based hand sanitizer.” As iemand nie geld vir water en seep het nie, waar gaan hulle alkohol based hand sanitizer kry? Is dit verniet? Om water vir 40 sekondes te laat loop om hande te was, kom op verbruik van ongeveer 3,5 liter neer.

Kom ons kyk na hande was 10 keer per dag een 35 liter per persoon per dag. Familie van 3 is 105 liter water per dag – maal 30 dae is 3 150 liter per maand. 3 150 liter per maand maal 'n geskatte 100 000 huishoudings is 315 000 000 liter water per maand. Waar kom die water vandaan? Volgende probleem in 'n land met waterprobleme is – ons moet weer eens meer vir min water betaal, of dood daarsonder.

Slimmes, verduidelik asb.



Genoeg is genoeg. Is die tenders wat Hardap Regional Council uitreik net bedoel vir Hardap Regional Council se werkers en hul buddies in ­Mariental alleenlik? Elke keer word die tenders net aan welbekende buddies toegeken. Niks en niemand buite die grense van Mariental qualify vir tenders nie, aangesien met tenders gedobbel word tot die benefit van sekere officials en kontrakteurs in Mariental. Hardap behoort blykbaar net aan Mariental. Die ander constituencies is nêrens te vinde op die kaart nie. ACC moet kom ingryp.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer