Om die volgende dag se voorblad op WhatsApp te sien, kyk onder “Status”. Inligting word nie meer uitgestuur as uitsendings na “Chats” nie. Druk dus op die statusopsie op WhatsApp om Republikein se inligting te sien. Om aan te sluit, stuur met WhatsApp die woord “nuus” na 081 170 0010.
President Geingob het vir hom 'n gemaklike en ontvanklike skare uitgesoek om keel skoon te maak teen die arme voormalige SWATF- en Koevoet-lede. 'n Heldedagtoespraak op Karasburg of Keetmanshoop behoort vir die president 'n geweldige uitdaging te wees, want hy sal iets oor helde moet sê waaroor die skare kan hande klap.
Ek wil net kommentaar lewer oor die grensposte, veral Noordoewer. Elke persoon daar maak sy eie wette en regulasies, maar as jy 'n pak vleis bring, dan verander die regulasies sommer gou en gaan jy deur. Van Antie Korrup.
Kan die ministerie van werke nie inspeksie kom doen in Gochas en sien dat nie-“government”-mense in buitekamers geakkommodeer word?
Mnr. J.E. Jekonia, nou moet 'n vragmotor die skuld kry! Ai, jai, jaai!
President Hage Geingob. . . Hoe hartseer na 27 jaar. Wat nou volgende!? Tronkstraf vir alle SWATF-, Koevoet- en Eks-SAW-lede, diegene wat vir vryheid, vrede en stabiliteit geveg het?
More and more often we read about “billion” (“miljard in Afrikaans”) - a 1 with nine zeros - mostly in connection with amounts of money, unfortunately of money, which disappeared or amounts needed by ministries or organizations to continue operating. As a teacher, I wanted my pupils to realize what an incredible amount N$1 000 000 000 actually is: If you put one dollar in a bag every second, how long will you be busy before you have one billion dollars, in other words: how long are one billion seconds - in days, weeks, months, years? Can you guess? Yes, you too who make this money disappear, you who don't care what happens to tax payers money, guess without calculating? Five days, three weeks, two months, seven years? Wrong . . . 1 000 000 000 seconds equal 31 years 8 months and 15 days. Now you might be able to imagine how much is N$1 000 000 000.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie