WhatsApp

16 January 2020 | Menings
NS10 miljoen van Fishrot sou darem nou handig te pas gekom het hier!!!! (“Ministerie pak plasingspetalje”, 15 Januarie 2020)

Die toestand in die Suide, veral by die Hardapdam, is kommerwekkend. Daar is sprake dat die watertoevoer na die bespoeiïngskemas gesluit sal word as die dam nie water kry nie. Werkers sal afgedank moet word, ons boere sal nog verdere verliese ly, eienaars van die plotte sal sonder inkomste sit, hul gesinne en hul werkers sal ernstig geraak word. Ons moet as kerke dwarsoor Namibië in alle erns en met geloof bid vir hierdie saak. Bid vir reën, want sonder reën is daar geen water nie. As hierdie dam heeltemal leegloop, is dit die inwoners en besighede wat ook ernstig geraak sal word. Ek bid tog dat die Here in Sy Goddelike plan, ‘n uitweg sal bring. – Hendry

Hon. Dr Peya Mushelenga,

Aranos/appointment

I want to ask if its okey with you to reappoint a personwho resigned from the Aranos Town Council without following the following procedures:

• HR does not know about the appointment of the ex-staffmember.

• Only the acting CEO and the Mayor approved the appointment, other councillors were not involved in the appointment.

He is apparently appointed to supervise the road and water tender, but he is driving council cars and uses the Council office. Please investigate these two individuals.

Thank you for your response

Soortgelyk

 

Eksamen 'nie 'n mooi prentjie'

4 ure gelede | Ministeries

Henriette LamprechtNet drie uit meer as 400 mediese studente het 'n onlangse eksamen vir internskappe geslaag.Die betrokke eksamen word deur die Raad vir Gesondheidsberoepe (HPCNA)...

Ou liefde roes nie

4 ure gelede | In beeld

Op 31 Januarie vanjaar het tannie Igna (78) en oom Piet (84) Liebenberg 61 jaar gelede in die NG kerk op Mariental ewige trou aan...

Waarskuwing dat Kunene dalk oorstroom

4 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Gemeenskappe wat teenaan die Kunenerivier woon, is gister teen moontlike oorstroming gewaarsku.Dit omdat die rivier by Ruacana teen 1 136,7 m³/s gevloei...

Kalender 14 Februarie

4 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Joe’s Beerhouse bied vanaand ‘n Valentynsgeleentheid aan. Komplimentêre sjokolade sal uitgedeel word, en ‘n professionele fotograaf sal jou en jou metgesel...

DHPS hou makietie

4 ure gelede | Kuns en vermaak

Die Deutsche Höhere Privatschule hou op Saterdag 29 Februarie ’n Career Fair and Summer Festival.Die loopbaanekspo, voorheen bekend as Opedag, gaan hierdie jaar ‘n nuwe...

Paratus en stadsraad stamp koppe

4 ure gelede | Regering

Yolanda Nel - Werknemers van die telekommunikasiemaatskappy Paratus wat gister besig was om gate in die hoofstad te grawe om veselkabelverbinding aan te lê, moes...

Weer, Vrydag 14 Februarie 2020

4 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot bloedig warm in die Suidweste en Noord­ooste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde...

Namibiese dramaturg keer triomfantelik terug

4 ure gelede | Kuns en vermaak

Ná hy vyf jaar van die toneelwêreld afwesig was, het hy nou sy eerste politieke hofdrama met ‘n satiriese inslag voltooi. Die ironies getitelde drama...

Andeline vat ‘n kans op liefde

4 ure gelede | Kuns en vermaak

Yolanda Nel Die skoonheidskoningin Andeline Wieland waag ‘n kans om haar mnr. Reg te vind. Sy gaan vir sy liefde meeding op die nuutste seisoen...