WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Mnr. Henk Mudge, kan jy asb. vir ons ook die bron van jou omvattende navorsing bekendmaak, sodat ons ook kan weet wie die sogenaamde "groot" magte is wat agter die virus sit. Dalk kan jy ook ‘n besoek bring aan al die hospitale regoor Europa en Amerika en met die kenners gesels wat daagliks met hierdie pandemie moet saamleef. Skokkend dat jy kan sê Covid-19 is bog. Stem egter saam dat dit wel al die lande se ekonomieë vernietig het, maar so het korrupsie ook, op nog ‘n groter skaal. Spreek dít liewer ernstig aan. – Anti-korrupsie

Ai tog COW. "Ervens". Regtig. Kry tog iemand om weer ‘n keer na jul advertensies te kyk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer