WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
70 000 plus werkers, om nie van hul families te praat, in toerismebedryf sonder werk. Ander lande, waar sterftes en infeksies bitter hoog is, maak hulle ekonomieë oop, maar Namibiërs suffer in ellende. Is dit ons voorland met die huidige regering? Burgers moet wakker word en sien wie se brood is aan beide kante gebotter, met jam, en wie kry swaar. Kry ons ekonomie, toerisme en ander sektore oop! Die mishandeling van burgers by padblokkades, op straat en informele woongebiede is onaanvaarbaar. Bly ons in 'n diktatorstaat? Eis ons mense se regte terug.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer