WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Esau-straatnaam. Ons kla elke dag omdat die staat nie geld het nie. Ou mense vra meer pensioengeld. Wat maak dit saak wat 'n straat se naam is? Dit kos geld. Word wakker asb. Kaarte moet verander, GPS, tekens, ens. – Hester



Ons vergaan in ­Karasburg. Baie jong mense is werkloos. Die dranksyfer het verhoog, want elke 2de persoon ­verkoop tuisgemaakte wyn (ombike) teen 'n ­billike prys, wat siekte en sterfgevalle ­veroorsaak. Iemand, help

tog asb.



Ons gemeenskap soek hulp van Omatako af. Ons het nie 'n oplossing nie omdat dit lyk of ons nie coun­cillors het nie. Assemblief, lat ons hulp kry. Ons het 'n projek, Kalahari New Hope, en dit moes vir ons almal gehelp het, maar vandag help dit net mense wat werk met kos en alles. Julle moet vir ons opstaan en help. – Ben Bubby

Kommentaar

Republikein 2026-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer