Swart Mendes-Benz GRN 18 moet stadiger ry en nie ander karre op blinde hoogtes verbysteek. Julle kan ander mense se dood veroorsaak of jul eie. Dit was op 20 November 2019, 12:40 op die lughawepad. Ry vroeër, dan hoef jul nie so te ry nie. Onthou, is ons tax-geld. Ons sien hoe mors Goverment drywers op die landse paaie met die staatskarre. Wees versigtig.
Does Swapo think we are all stupid? Telling us so many lies when they want to be voted. Forget about my vote!
Hier is weer bullying wat kop uitsteek en klomp gevoelens wakker maak onder die mense. Ouers blameer die onderwysers en onderwysers blameer die ouers. Wat maak dat kinders ander kinders boelie? Is dit dalk issues by die huis of ‘n wys mekaar ding op die skool? Bullying help niemand nie, dit veroorsak net ongelukkigheid. Ek dink ouers moet hul pligte begin nakom. Weet jy wie jou kind is as hy of sy onder jou oog uit is? Hoe belang stel ouers om te weet wie hul kind is? Ouers verwag onderwysers moet hul kinders opvoed en maniere leer. Dit werk ongelukkig nie so nie. Man up vir jul verantwoordlikhede en raak betrokke. Onderwysers, plaas meer oë op die skoolgronde om te monitor en roep die ouers van die kinders wat betrokke is in. Skole moet zero tolerence hê vir bullying. Ons skole gaan agteruit oor ‘n lack of discipline. Kinders kan nie maniere op die skool geleer word nie hy moet met sy maniere van die huis af kom. My kind sien wat ek doen en hy doen dit. Ek moet seker maak ek stel vir hom ‘n goeie voorbeeld. Ons sal mekaar bly skuld gee in die meantime doen ons self niks nie. Weet ek of my kind ‘n boelie is by die skool? Wat doen ek as ouer omtrent dit? Dit begin by my as ouer.
GROOTFONTEIN
Slegte nuus. Ons gaan nie water hê vanaand (20/11) nie. Damme is leeg en pompe is stukkend. Andrè Cloete werk al heeldag aan die pompe. Onse mense het nooit gecheck dat die pompe werk nie en nou is die pompe in hul happy kanon in.
My vermoede is as volg: met die droogte het die watertafels gesak en die mense aan stuur van sake het nou nooit die watervlakke dopgehou nie en die pompe het uitgebrand. Die enigste tenk wat nog water in het se water loop oor die pad.
Ek het dit gerapporteer en die mense het dit gaan herstel, maar nou weet ons nog nie tot watter datum die dorp sonder water sal wees nie.
A waterpipe was laid underneath the gravel road in Grootfontein from the Goverment Garage to a water trough across from them to give water to cattle walking around freely in the municipalty area.
Ek wil vir oom Andrè Cloete bedank vir die diens wat gelewer het gister (20/11) om te sorg dat ons weer water het. Ek verstaan daar was van die pompe wat hy nie kon regmaak nie. Ons sit met groot waterprobleme. As ons nie ons mondjies opmaak nie gaan dit net erger raak.
Namibië het ook nou rommelstatus. Ons is op pad na Suid-Afrika. Van Otjiwarongo af. Ry nou al by Mariental. Sover ons ry, ry ons deur een groot vullishoop. Dit is afskuwelik hoe die rommel langs die B1 lê.
21/11 se nuusblad. Nee, sies Omaruru vir jul plastieksakke in bosse/bome. Wees trots op jul dorp/omgewing en maak skoon.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie