Ek het 'n paar GROOT vrae vir City of Windhoek municipality. Is ons inwoners van Khomasdal 2nd class inwoners? Is ons gesondheid nie van enige belang nie? Hoe lank moet ons nog met die stank saamleef??? Wanneer gaan julle 'n plan maak met die Gammamsrivier wat so VOL stink rioolwater is?? Ons betaal tog ook rates en taxes maar ons moet die stinkstorie verdra? Maak plan asb!!!!! Hierdie stank maak ons siek.
Our home erf rates in Tsumeb will go up from approx. 800 to 5 000?!
NOT buildings, ONLY erven as the objection form is also called.
If the evaluators were not on your property, you can also add that as a valid objection point.
Grounds for objection:
A) Valuator did not properly attend to valuations
1. Value is out of proportion, use comparisons.
2. Did not enter propery to do valuation.
3. Mistakes on roll (like still on previous owner's name, empty erven where building is or wrong buildings, wrong size of building or erven)
Die rol is in kamer 5 by die munisipaliteit. Dis die valuation roll waarop mense die tariewe kan uitwerk. Jy kyk op jou erfnommer heel links, al jou info sal daar wees. Neem dit sommer af.
As die rol aanvaar word deur die Valuation Court op 26 Julie kan niemand na die tyd enigsins verdere kapsie maak nie. So die hele dorp word geraak. En min mense weet. – Roelf van Wyk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie