WhatsApp 6 Oktober 2021
WhatsApp 6 Oktober 2021

WhatsApp 6 Oktober 2021

Dani Booysen
Hoe kry jy as manspersoon dit reg om 'n aftrekorder wat die hof al 4 keer deurgestuur het nie te laat aftrek nie? Dan is die company en man kop in een mus. Dan help sekere mans nog by die hof as daar warrants of arrests uitgaan deur 'n man in te lig. Rhb-hof gaan met die gemors aan en as hulle besoek kry, maak hulle of hulle werk.

Outydse raad vir maagkwale en maagpyn:

3 kopies water gekook, laat koel af

1 blokkie kanfer

'n Paar fyn naaltjies

Gooi in 'n fles met 3 eetlepels brandewyn en bêre vir gebruik

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer