WhatsApp 6 Julie 2021
WhatsApp 6 Julie 2021

WhatsApp 6 Julie 2021

Dani Booysen
Die entstof is klaar (op Okahandja). Ek het vanoggend bevestig met die staatshospitaal. Hulle kan ook nie sê waneer dit weer gaan beskikbaar wees nie. Hoe verhoed ons dit as die staat nie gaan toelaat dat alle dokters mag spuit nie?

En daar's die polisie en army weer in beheer van die padblokkades, en niemand weet wat die regulasies is nie.

Willem de Wet, jy mors jou asem en die koerant se ink. Die mense wat jou brief behoort te lees, kan nie so baie op een slag lees nie, of dalk glad nie.

Water has been running out of Government property (block of flats) in Outeniqua Street, Eros into the Klein Windhoek river for a couple of weeks. Nothing is being done to fix it. Is it because Government does not care about the wasting of water like it is supposed to do in this dry country of ours? Or is it because Government simply does not care? – Concerned Windhoek resident

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer