Geslagsgeweld. Hoekom word drankplekke se tye verleng tot 24 uur in die aande? Dit sal net erger raak!!! En dis reeds Kerstyd en Nuwejaar val oor ‘n naweek. Dan sal drank erg misbruik word.
Die stink fishrotte moet stink in die tronk. Kyk hoe vreetsig was hulle terwyl kinders sonder kos moes slaap, mense huise moes verloor, lewens verloor. Hulle met hul families! Die staat moet alles verbeurd verklaar. Sies! Ministers! Die 1 nogal van justice. Dit is ‘n skande vir die land. Nou moet ons maar kyk wat maak die gereg.
Die 2020-verkiesings het rekord lae getalle kiesers getoon. Dit was 'n buitengewone jaar met Covid-19. ECN moes beter beplan en improviseer het. – Rooi Olifant
Nampost kourierbakkie - waar het jy jou lisensie gekoop? Ry voor my in om die sirkel, Dinsdag 06:50 op Otjiwarongo! Gelukkig werk my remme nog. - Ongelukkige padgebruiker

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie