Voorblad Rep Donderdag 29 Maart. Reeksverkragter skuldig. Hoe siek moet jy wees om nog te sit en glimlag?
Die geval van die seun Hendrik Eiseb wat al in Januarie (na bewering) vermoor is deur die stasiebevelvoerder van die Namibiese polisie op Tsumeb is absoluut verontrustend. Die feit dat sy moeder nie eens verwittig is nie sê vir my die moordenaar is te selfversekerd in sy hoedanigheid en pos. Die kind en moeder is van minder belang. Ongeag wat die kind se oortreding was, gee dit nie hierdie meneer die reg om hom dood te skiet soos 'n rondloperhond wat skaap vang nie. Daar word sekerlik gevra of die moeder dan nie navraag kon doen oor waar haar kind is nie. Wie sê sy het nie en WAAR doen jy navraag as die hoof van die polisie die (beweerde) moordenaar is. Ons sal graag, bitter graag die verdere verloop van hierdie bisarre gebeure wil sien om te sien wat ons as publiek te wagte kan wees.
Ek wil net weet, kan die mense nie asb. “speedhumps” hier in 7de Laan sit nie. Groot asb. Die mense ry vreeslik vinnig in Dusseldorfstraat.
Op soek na 'n instrukteur op Rehoboth wat my kan leer hoe om te kizomba. – 081 267 1013, Mariano

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie