WhatsApp 4 Maart 2021
Die Namibiese polisie kan gerus hulle "Phase 2 Vehicle Clearance"-kantore in Windhoek groter maak om meer mense te help. ‘n Mens staan tot vyf ure lank ‘n dag om te wag om gehelp te word. Soms is dit net twee beamptes wat in die kantoor sit om die werk te doen. Dit is treurig. Watse soort kliëntediens is dit? Og. Pateties.
Inwoners van Windhoek – het u geweet dat huiseienaars en huurders verantwoordelik is om self hul eie sypaadjies skoon te maak van onkruid en gras? Dit is nie die munisipaliteit se werk nie. Kom ons staan saam en maak ons dorp mooi. Lead by example!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie