WhatsApp 4 Junie 2020
WhatsApp 4 Junie 2020

WhatsApp 4 Junie 2020

Dani Booysen
Net ‘n vraag: waar was die polisie in Otjiwarongo toe sjebeens die nag van 1/2de van Junie 12 uur die nag oopgemaak het? So ‘n geraas/gemors was dit dat mense in die omtrek nie kon slaap nie. Dit was absoluut chaos.

Hamba khale to Hon. Bernadus Swartbooi for his brave, strongly worded budget comments and high profile level of parliamentary contributions. Our situation might change for the better, if we could have had more cadres of his calibre. – BAB, //Kharas

MTC, ons skakel en kla oor die swak internetopvangs op Gochas. Dit is net ‘n 2G, maar julle doen niks aan dit nie. Asseblief, moet nie van ons vergeet op die platteland nie. Ons is ook julle kliënte.

Kommentaar

Republikein 2026-08-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer