WhatsApp 4 Augustus 2021
WhatsApp 4 Augustus 2021

WhatsApp 4 Augustus 2021

Dani Booysen
Met uitbreking van Covid het die regering begin om skole met water te voorsien. 30 jaar na onafhanklikheid! Ek skaam my dood vir hierdie nie-bestaande beplanning. Maar elke politikus kry 'n vet salaris elke maand. Beplanning gaan in die eie sak. Daar word die toekoms van ons land grootgemaak.



Oumense verteenwoordig die meeste Covid-sterftes. Daarom moet Minister Shangula meer moeite doen om betyds die AstraZeneca-entstowwe beskikbaar te stel. Daar moes beter beplan gewees het om voorsiening te maak vir laat beskikbaarheid van die entstof. Hierdie weke-lange gewag vir die entstof is ONVERSKOONBAAR, Minister. Julle speel met menselewens.



TV programs: Does NBC realise how old the soapie “Days of our lives" is? More than 30 years and it is still playing. Why show such old soapies? Not talking about the repeat times 10 interview shows on DW.shift. I swear I know that robot interview almost by heart now. And playing the nicest movies at 11h00? When you must work tomorrow? Really a big disappointment. - Wdhoeker

Kommentaar

Republikein 2025-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer